{ARGIEF}

Month: July 2011

Oor vrede en Angola

Ek was pas 10 dae in Angola met as mede-pelgrims ʼn argitek, ingenieur, landmeter, werktuigkundige, tolk en twee dominees, Ons het 8804 kilometer gery. By Kikuni in Noord-Oos Angola het ons saam met van die dosente en die IERA kerk se leiers ʼn kweekskool op die allermooiste plek help beplan. Die vorige kweekskool is in die oorlog eers as ʼn weermag kamp gebruik en toe verwoes. Tipies Afrika kom vra hulle my die Saterdagaand teen 8 nm om die volgende oggend te preek. Ek preek toe oor VREDE met Luk 2:14 en Joh 14:25-27 as teksverse.
read more

Verder geluister: Gen 32:22-32

Sewende Sondag in Koninkrykstyd 31 Julie 2011

Dit het my die week opgeval hoeveel van die gebeure in die nuus te make het met vrees. Die mees dramatiese daarvan is die massamoord wat in Noorweë plaasgevind het toe ‘n man na bewering byna ‘n 100 mense vermoor het, omdat hy bang is vir die Moslem oorheersing van Europa. Hy dring daarop aan dat sy verhoor openbaar sal wees en dat hy ‘n uniform mag dra tydens die verhoor. Duidelik dat hy openbare aandag wil vestig op die saak van Moslem oorheersing.
read more

Maandag 25 Julie Afrikaners in Afrika?

Anton Rupert het my die een help formuleer. Hoekom is dit dan so dat so baie Afrika-ners so sukkel om met hulle mede Afrikane oor die weg te kom. Ek weet daar is mense wat gereed sal staan om sommer baie redes te gee, maar onthou tog wat ons onsself noem. As ons nie...

read more

God se Wiskunde

Hilde is saam met haar eggenoot, Willem Liebenberg vir bykans 19 jaar leraarspaar van die N.G. gemeente in Bonnievale.  Sy deel sy roeping en passie en  is baie betrokke in die gemeente.  Bybelstudie lê haar baie na aan die hart, omdat sy glo dat dit ʼn baie spesiale...

read more

Norme vir beoordeling

Hilde is saam met haar eggenoot, Willem Liebenberg vir bykans 19 jaar leraarspaar van die N.G. gemeente in Bonnievale.  Sy deel sy roeping en passie en  is baie betrokke in die gemeente.  Bybelstudie lê haar baie na aan die hart, omdat sy glo dat dit ʼn baie spesiale...

read more

Slaap rustig

Hilde Liebenberg is saam met haar eggenoot, Willem Liebenberg, die afgelope 19 jaar leraarspaar van die N.G. gemeente in Bonnievale. Hulle 4 kinders is alreeds uit die huis, waarvan 2 nog op universiteit is. Hilde is baie betrokke in die gemeente en deel die roeping...

read more